7 Reasons - AFRIKAANS LYRICS

*Translation by Erin (@Kookieluv22)
Terug kyk, as ons terug kyk na al die jareToe ons jonk was en ons vrees probeer bevegSewe jare gevul met littekensOë wyd oop met ń droomWie sou dink dat my jeug so sou wees
Jy was daar toe die antwoorde nie duidelik was nieLangs my ek het nie geweet dat jy naby was nieEk is nog steeds verward oor al die tekensOf lewe ń woestyn of die see isMaar Jy het nooit een keer op my opgegee nieDeur die tye wat ek bang was om myself te wees
Want Jy is die sewe redes waarom ek gebly hetHier langs jou loop ek op goeie en slegte daeDeur jou het ek geleer om myself lief te hêEn vertrou in proses van die leweSo as hulle my vra waarom ek nog droomMy sewe, my rede hoekom ek glo
Lank terug toe ek nog my trane terug gehou hetGeskreeu teen die wind " Yeah, in die lewe sal ek nooit wen nie"Toe kom jy en maak my hart heelMy ń nuwe lewe laat beginOmdat jy het nooit een keer op my opgegee nieMet elke lied en elke woord wat jy sing
Want Jy is die sewe redes waarom ek gebly hetHier langs jou loop ek op goeie en slegte daeDeur jou het ek geleer om myself lief te hêEn vertrou in proses van die leweSo as hulle my vra waarom ek nog droomMy sewe, my rede
Mense sal aanhou vra hoekom ek kies om hierdie pad te loopHoekom ek dit nooit stop nieMaar ek gaan nie dit stop nieWant na elke sommer, Lente winter of herfsIs daar net sewe redes waarom ek dit alles doen
Want Jy is die sewe redes waarom ek gebly hetGeglimlag en gehuil langs jou onthou daardie daeAs gevolg van jou het ek myself uitendelik gevindDeur die goed en sleg het jy my nooit verlaat
En Jy is die sewe redes waarom ek gebly hetHier langs jou loop ek op goeie en slegte daeDeur jou het ek geleer om myself lief te hêEn vertrou in proses van die lewe
So as hulle my vra waarom ek nog droomEn as hulle nog vra hoekom glo ek nog steedsEn wanneer Jy sal vra hoekom ek nog hier is
My sewe. My rede,
Enigste rede
** You don't see the translation in your language and you want to contribute with translating it? You can now do it, you'll just need to fill out this form 
EmailSpotifyYouTubeTwitterInstagramTikTok